Bloggers
Pretoria Bloggers
Derick Poremba-Brumer Pretoria
Because of his inspirational story of having survived a traumatic car accident and for living with brain damage, Derick Poremba-Brumer has become a sought after public speaker.
It was February 1986, Derick was in his matric year, riding his motorbike thr ...
Andries Smit from the UK
I was born in Bloem, but moved to Blue Bull country at a very young age. I completed my school years in Pretoria and met my high school sweetheart and wife-to-be.
I then studied accounting at Tukkies and completed my training with PwC in Menlyn, before r ...
Lynette Booysen se storie in SAUDI ARABIA
Lynette Booysen van Pretoria vertel oor haar lewe in SAUDI ARABIA
Ons het drie en ‘n half jaar gelede Saudi toe getrek en was onseker oor wat ons mag en nie mag doen nie. Ek onthou nog my eerste dag toe ek saam met my man dorp toe is, ek moes my swart ro ...
New Year Inspiration and Resolutions 2010
SA PROMO Magazine Pretoira went to Kolonnade, Wonderpark and Wonderboom shopping centres to find out what new year’s resolutions are being made for 2010!
Colin Verwey
Occupation: Golf USA
New year’s intention• I want to stop sm ...
Liesl Papstefanou se storie
Ek het aan hierdie kant van die Magaliesberg gebly vandat ek drie jaar oud is. Toe ek klien was, was daar net mooi niks noord van die Wonderboom gebied. Montana het nie eers bestaan nie! Ons het een kafee in Braam Pretorius straat gehad, ʼn klein Pick ‘n P ...
Michaela Thom tells her story
I was born in Pretoria and lived in Wonderboom all of my childhood. I studied Tourism Management at the University of Pretoria, and when I graduated decided to go travelling. I ended up in London in 2001 and have since made my home in South East London. ...
Stella Berning se storie
Ek is in Graaff Reinet gebore, en het groot geword in Kroonstad (in die Vrystaat). Ek het my tuiste sewe en dertig jaar gelede hier in Pretoria kom vind. Hier aan die voet van die Magalies in Pretoria Noord het ek en my man ons huisie gekoop. Ons het abso ...
Michelle Mong se storie
BLY NOU IN LONDEN, MAAR PRETORIA-NOORD IS WAAR MY HUIS IS
Kultuur verskil tussen Londen en SA?
Als om ‘n mens is soveel anders as in Suid Afrika, ‘n mens sien net geskiedenis om jou wanneer jy in die stad loop. Hier is ook baie verskillende kulture wat ...
Louis Boshoff se storie
Ek is ‘n 19 jarige student by die Universiteit van Pretoria. Ek het groot geword in Pretoria-Noord en bly nogsteeds hier.
Ek bly baie lekker in hierdie omgewing. Die mense hier is baie cool en spesiaal. Ek kan nie sê dat die buurt mekaar goed ken nie wan ...
Jenny Van Graan tells her story
I was born and raised in Pretoria and have lived in Theresa Park since we had our house built there in 1985. I am married to Theo and we have two grown sons. Life north of the Magaliesberg is fantastic, the climate is superb and I can only describe it as ...
Lizette Botha se storie
Ek woon al vandat ek 6 jaar oud was in Pretoria-Noord, aan die voet van die Magaliesberg. Ek was hier in Laerskool Danie Malan en later in Hoërskool Pretoria-Noord. Ek verruil ons klimaat vir geen ander plek nie. Die winter is nie te koud nie en ons kr ...
Cindy Henning se storie
Ek bly al my hele lewe lank in Akasia, Pretoria- Noord, en en glo dit on nie ek het nog nie een keer getrek nie. Toe ek ‘n kleuter was het ek my bure geken, maar hulle almal het al weg getrek. Suid- Afrika is een van die plekke met die lekkerste klimate. ...



