VVV oor Pretoria slaan talle dronk

Published Date
27 July 2010
Rate this listing
0 vote

’n Vreemde vlieënde voorwerp (VVV) wat oënskynlik uit drie helder ligte bestaan, het inwoners van Booysens in Pretoria twee agtereenvolgende aande ure lank verbyster.

Mev. Engela van der Spuy (67), wat in Attiestraat in Booysens woon, het Beeld gekontak nadat sy dié vreemde stel ligte Donderdagaand vir die tweede agtereenvolgende aand dopgehou het.

“Ek sê nou nie dit is groen ruimtemannetjies nie,” het Van der Spuy gesê. “Ons wil net graag weet wát dit is.”

Read the full article on Beeld...

Images (1)

Copyright © 2009 - 2010 SA PROMO Magazine (Pty) Ltd. All rights reserved.
Part of the SA PROMO Magazine Group of Companies.